Description
Egte hout.
Leer die letters van die alfabet ken and hoe hulle klink.
Leer om ‘n legkaart te bou en ‘n woord te lees.
Vroeë leer deur onderwysers goedgekeur!
16 spel-legkaarte, elk met stukke wat slegs in mekaar pas.
50 hout-legkaartstukke.
Instruksies.
Vir oudersom 5+.







