Description
‘n emosionele intelligensie spel.
‘n pret en interaktiewe kaartspel wat ouers help om te verstaan hoe hul kinders regtig voel!
Help ons pragtig geillustreerde Afrida-diere om hul gevoelens by the watergat te vind!
Help kinders om hul gevoelens te noem en uit to druk, hul bekommernisse en wat hul gevoelens seergemaak het te identifiseer, selfbeeld and emosionele intelligensie to bou, verbeterde sosiale vaardighede and empatie te ontwikkel, en geheue, kognitiewe vaardighede and woordeskat to verbeter.
Geheue spel! Snap! “Go-fish”!
14 x 4 speelkaarte en 1 verduidelikingskaart binne die pakkie.
2 – 4 spelers.
+3 jaar.







